So ontdek ek 'n bakkie gevriesde perske stukkies. Te min om rerig iets van te maak, maar genoeg vir 'n lekker bederfie.
Ek het die resep hieronder gebruik en die aarbeie net vervang met die perskes.
In die plek van die die glaze het ek die stroop van die perskes gebruik en 'n bietjie orley whip by gegooi.
MICROWAVE STRAWBERRY VANILLA MUG CAKE WITH VANILLA
- Makes one very generous portion
- 1 tablespoon butter, softened