Thursday, 30 June 2016
Melktertjies
Vir my suster so dogter Lindy en haar man Wayne se troue het ek hierdie klein melktertjies gemaak vir nagereg.
Kors
1 x Tennisbeskuitjies (gekrummel)
Botter (gesmelt)
Elsa se Roer-broodjie
Elsa se Roer-broodjie
Hierdie is 'n resep wat ek by my ma gekry het. Die basis resep gebruik ek altyd en verander dit dan soos ek wil.
1 x 500g bruismeel
1 x houertjie karringmelk (of maak sommer jou eie suurmelk met melk en wit asyn)
Rosyntjiebrood
Rosyntjiebrood
Jy sal die broodjie moet wegsteek vir die huismense, anders bly daar niks oor vir die gaste nie!
1 pakkie van 500 g bruismeel
180 ml suiker
1 geklitste eier
125 ml water
250 ml melk
250 ml rosyntjies
Monday, 13 June 2016
My Maklike Pepermint crisp-tert
Makliker kan dit net nie wees nie. Ook nie so soet soos die gewone resep nie.
My Maklike Pepermint crisp-tert
1 pakkie tennisbeskuitjies
Subscribe to:
Posts (Atom)