Tuesday, 24 October 2017
Sultansgenot
Hierdie is 'n ou staatmaker resep. Niks is so maklik en vining om te maak nie.
Vir hierdie tert het ek al 'n paar verskillende name gehoor: Die Onwerklike Tert / Sultansgenot / Klappertert / Klappermelktert
Probeer dit en besluit dan watter naam jy dit gaan noem.
Wednesday, 4 October 2017
Piesang-karamelkoek
Vir my dierbare suster se 60ste verjaardag moes ek uithaal en wys om haar te bederf.
Die basis resep was 'n piesang-karamelkoek wat jy 'n paar dae voor die tyd reeds kan bak. Saam met die koek is daar 'n heerlike karaml-versiersel asook 'n botterversiersel vir buite om en 'n sjokolade ganache. Die koek is met verskeindeheid lekkergoed ens versier.
Piesang-karamelkoek
675 ml bruismeel
120 g botter, in blokkies gesny
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
2,5 ml gemaalde kaneel
Eierbakkie Ontbyt
Eierbakkie
1 sny brood, aan albei kante met botter gesmeer
1 stukkie gerookte ham
1 ekstra-groot eier
Sout en peper na smaak
Kaasskons
Hierdie maklike resep het ek by my vriendin Rochelle gekry wat dit weer by haar skoonma gekry het. 'n Lekker maklike en vinnige bederf.
KAASSKONS
2 koppies koekmeel
5 tlp bakpoeier
½ tlp sout
mosterd na smaak
Subscribe to:
Posts (Atom)