Friday, 19 January 2018
Truitjies en sokkies vir pasgebore babas
Hierdie was my projek vir 2016/2017. Die truitjies is geskenk aan Tygerberg Hospitaal se kraamafdeling
Truitjies en sokkies vir pasgebore babas
Truitjie Patroon
Heg 44 steke aan
Brei dubbel rif vir 18 rye
Koussteek vir 30 rye
Heg 12 steke aan weerskante aan.
Brei 22 rye dubbel rif
Brei 22 heg 24 steke af brei oor die volende 22 steke
Brei 22 steke heg 24 steke aan en brei tot einde
Brei 22 rye rif
Heg 12 steke af oor volgende 2 rye
Brei 30 rye koussteek
Brei 18 rye dubbel rif
Heg af en werk toe
Newborn Booties
Cast on 35 stitches
K 12 rows in garter stitch
Begin decreases:
K 15, K2 tog, K1, K2 tog, K 15
P14, P2 tog, P1, P2 tog, P14
Continue decrease pattern until 23 stitches left.
Ribbed Cuff:
K1, P1 across each row for 6 rows. Double the rows for a fold down cuff. Bind of loosely. Sew back and sole of bootie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
jou werrk is pragtig, groot waardering vir wat jy doen
ReplyDelete