Friday, 12 February 2016
Pieter se Skapie Koek
Pieter se Skapie Koek
Soms moet 'n mens maar dink waarvoor jy wens. Vriendin vra ek moet asseblief help, Pieter soek 'n skapie koek vir sy verjaardag. Ma bak vir ons 'n koek en ek en vriendin versier die koek. Ons het die volgende foto gebruik as inspirasie om die boonste een te maak met versiersuiker en lekkers.
Geskenk Houertjies
Wie sou kon dink dat 'n lee toiletrolletjie so handig gebruik kan word.
Ek het die idee op facebook gesien en besluit om my eie vir Kersfees te maak. Binne in het ek sjokolade gesit. En die rolletjie met lint versier.
Gebottelde Aartappelslaai
Gebottelde Aartappelslaai
4kg aartappels
2 Bottels mayonaise
1 Blik kondensmelk
3 Groot uie gekap
Optioneel pietersielie
Sout en Swartpeper
Petro se Kerrie Noedelslaai
Petro se Kerrie Noedelslaai
1 pak noedels gekook (die resep werk ook lekker met spaghetti)
1 Soetrissie in repies gesny (ek gebruik sommer geel, groen en rooi)
1 Ui gekap
Sous
250ml Tamatiesous
125ml Asyn
125ml Olie
Subscribe to:
Posts (Atom)