KORINGSLAAIKook 250 ml heelkoring in water waarby bietjie sout gevoeg is (ek gooi altyd 'n hoenderblokkie in) Laat dit stadig kook vir omtrent 45 minute of tot sag (nie pap nie) Gooi die water af en laat koring afkoel Kap fyn en voeg by: 1 Groen soetrissie (ontpit)