Monday, 11 May 2020

Lamb, cashew and pineapple braise


Tydens lockdown het 'n mens baie meer tyd en kan jy kos kook soos jou ouma en ma want jy het nou tyd.  Ek het gewens ek kon hierdie geure bottel, defnitief 'n resep wat weer en weer gebruik gaan word.

Matt Perston's Lamb, cashew and pineapple braise

Lamb
1kg lamb forequarter, de-boned, fat trimmed and chopped into 2 - 3 cm pieces

Tuesday, 5 May 2020

Macaroni en Kaas in Argilla Bakke



Jare terug het 'n Argilla bakke gekoop, en ja dit het in die kas gestaan en is nooit gebruik nie.  Soms gebruik om slaai te bedien, maar niks verder nie.  Ek ontmoet vir Jo-Ann deur Annique en sy verkoop Argilla produkte.  Nou tydens lockdown word die resepte nader getrek en word die bakke uitgehaal en word daar 'n slaggie met hulle gekook.  

Hierdie dis het my sommer so laat verlang na my ma, presies soos my ma se Macaroni en Kaas geproe.

Macaroni en Kaas in Argilla Bakke

1 k rou macaroni (ek het so 'n klein bietjie meer gebruik)
1 e margarine
200 g gesnipperde spek

Monday, 4 May 2020

Hawermout Blokkies



Lekker bederf vir teetyd


Tannie June se Hawermout Blokkies
180 g Margarine
2 cups oats
1 cup coconut
1 cup flour

Lensiebobotie

Maklike resep vir daardie vleislose dae.  

Lensiebobotie
500 g bruin lensies
2 snye brood
1 k melk
1 ui, opgekap

2 Bestanddele Broodrolletjies



As die broodblik leeg is tydens lockdown, dan bak jy maar jou eie brood.  My buurvrou het hierdie resep met my gedeel.


Tannie June se Yoghurt Roles

4 cups self-raising flour

2 cups plain or Bulgarian yoghurt

Sjokolade Hawermout Clusters



Gedurende lockdown en 'n mens raak lus vir sjokolade, dan sal hierdie darem help

Sjokolade Hawermout Clusters

½ k botter, in blokkies gesny

½ k kakaopoeier

1 k suiker

½ k melk