Hierdie gaan 'n wenneer in jou kombuis raak.
Basiese Korslose Souttert
1 Koppie Vleis
1 Koppie Kaas
1 Koppie Melk
2 Eiers
1 Gerasperde Ui
Sout en Peper
1 Teelepel Mostert
1 Koppie Sampioene
Meng alles saam met gooi in gesmeerde bak. Bak teen 180C vir 30 minute.
Bedien warm of koud.
No comments:
Post a Comment