DEMPERS PANNEKOEK
1 Eier
1 Koppie Meel
1 Koppie Water
1 Teelepel Bakpoeier
Knippie Sout
1 Teelepel Asyn
60ml Olie
Meng alles saam. As deeg te dik is sit nog ‘n bietjie water by.
Deeg kan vir 2 dae in die yskas gehou word.
Strooi kaneelsuiker oor.
No comments:
Post a Comment