Ryk, romerig en lekker…. Daar is nie 'n ander manier om dit te beskryf nie Hierdie resep het ek by my niggie gekry. Altyd lekker om saam met haar te kuier en resepte uit te deel. Dankie Christa vir hierdie lekker resep
Christa se GemmerKaaskoek
Bestandele:
150g Gemmerbeskuitjies, fyn gemaak 4 eetlepels Oats 80g Margarien, gesmelt 2 eetlepels gepreserveerde Gemmer,
in stukkies gesny
Bestandele: 600 –
800g Butternut, geskil en in blokkiesgesny 1 Ui, gekap 1 Knoffelhuisie, gekap 800ml
Groente-
of Hoenderaftreksel ½ teelepelKerriepoeier Sout en varsSwartpeper