Wednesday, 24 June 2015

Salsa



‘n Bietjie byt, maar die mint laat dit weer lekker afkoel

Salsa

Bestandele:
Tamaties
Engelsekokommer
Chilli, ontpit en fyn gekerf

Ui
Mint Blare
Metode:
Sny tamaties en komkommer in klein stukkies.  Kap ‘n ui, chilli asook die mint blare fyn. 
Meng alles saam, gooi slaaisous oor net voor bediening.
Wenk: Gebruik gerus die Koljander en Lemmetjie Slaaisous van Ina Paarman’s
 

No comments:

Post a Comment