JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole
'n Wye verskeidenheid gevlekte hoenders in allerhande marinades is deesdae
beskikbaar,
maak
seker
jy
kyk
na
die vervaldaum
voor
jy
die hoender
koop.
Bestandele:
1
groot
gemarineerde
gevlekte
Hoender
Metode:
Braai die hoender
oor
matige
kole
tot gaar
– ‘n ketelbraaier
met ‘n deksel
werk
uitstekend. Gebruik
andersins
swaardiensfoelie
of ‘n groot
deksel
en plaas
dit
oor
die hoender
sodat
jy
‘n soort
“oond”
vir
die hoender
kan
maak.
Indien die hoender
te donker
braai voor
dit
heeltemal
gaar
is, kan
jy
dit
die laaste
paar
minute in ‘n voorverhitte
oond
van 180°C plaas.
Sny die hoender
in stukke
en sit dit
voor
saam
met slaai.
WENK:
Gebruik hoenderprosies
pleks
van ‘n heel hoender
– dit
word gouer
gaar. Ontbeende
hoender
(wat effens
duurder
is) word ook
gouer
gaar.
Die kole
moet
matig
warm wees, anders
gaan
die marinade swart wees lank voor
jou
hoender
gaar
is.
Bedruip die hoender
heeltyd
met die marinade om dit ekstra
geur
te gee.
No comments:
Post a Comment