Hierdie is 'n baie maklik en heerlike slaai om te maak. Ek maak sommer ekstra vir die volgende dag se kosblik.
Appel en Kaas Slaai
2 x rooiskil appels (ek gooi so 'n bietjie suurlemoensap oor sodat dit nie verbruin nie)
1 x koppie gerasperde kaas(chedder)
1 x eetlepel droe pietersielie
1 x eetlepel gerasperde ui
voeg sout en peper by na smaak
Mayonaise (meng dit met 'n bietjie melk dat dit nie so dikis nie)
Meng alles deurmekaar
No comments:
Post a Comment