Monday 24 April 2017

GEBAKTE PENNE PASTA




GEBAKTE PENNE PASTA
250 g maaskaas
2 eiers
375 ml (1 ½ k) parmesaankaas (ek het sommer gewone cheddar en 'n bietjie feta gebruik)
400 g penne-pasta (het net klein skulpie-pasta gehad, so sommer dit gebruik)
30 ml (2 e) olie

Monday 17 April 2017

Spek, Botterskorsie en Feta Quiche



'n Heerlike en maklike resep om te maak, bedien 'n lekker slaai daarmee saam.

Spek, Botterskorsie en Feta Quiche
Porsies: 4

Resep
15 mℓ (1 e) olyfolie
4 repies rug spek (back bacon)
250 mℓ (1 k) room
3 eiers

Thursday 6 April 2017

Geurige Avokadokoek




Wie sal nou kan dink dat 'n mens 'n koek kan bak met avokadopeer.  Almal wat dit geproe het, was baie verbaas want hulle het almal gedink dit is piesang- of wortelkoek.

Geurige Avokadokoek
12 porsies
KOEK
560 ml (2¼ k) koekmeel

Monday 3 April 2017

Maalvleis Muffins



MAALVLEIS MUFFINS

Maak maalvleis gaar met speserye, chutney, uie, ens.  Maalveis moenie souserig wees nie, want dan gaan dit jou deeg pap maak.  Laat die vleis eers lekker afkoel.

Deeg:
Klits saam:
3/4 kop melk...
3/4 kop olie
2 eiers