Monday 20 July 2020

Piesangbrood in Airfryer



Dit was 'n lang gewag voordat ek besluit het om vir my 'n Airfryer te koop.  Seker een van die toestelle wat ek die meeste gebruik, maar my eerste keer dat ek daarin bak.

Piesangbrood in Airfryer

2 piesangs, druk fyn
100ml suiker
1 eier, geklits

Friday 17 July 2020

Viskoekie Gereg


My vriendin Maretha het my so twee weke terug van die Visvinger gereg vertel.  Gisteraand besluit ek om dit te toets, maar moet gebruik wat in die huis is.

Viskoekie Gereg

Mash (2 x aartappels en 2 x wortels met 'n klein bietjie botter) (vriendin het net aartappels gebruik)
1 x klein pakkie gevriesde pit mielies (vriendin het sweetcorn gebruik)

Wednesday 15 July 2020

Broodpoeding



As die lus vir broodpoeding jou pak dan soek jy onder jou vriendinne 'n resep.   Natuurlik moet daar korrente in en dit moet die eierwitte bo-op hĂȘ, net soos my ma dit gemaak het.

Broodpoeding
2 koppies witbroodkrummels sonder korsies
3 koppies warm melk
4 eiers
1.5 koppie witsuiker

Piesang Wortelkoek met Roomkaasversiersel en gesuikerde skil lemoene versiering







Ek het hierdie resep by my bakster vriendin gekry.

Piesang Wortelkoek
200g (250ml) witsuiker
250ml sonneblomolie
3 eiers