GEBREIDE
MUSSE
1 x Bol Charity Double Knit
110 steke (tieners 90 steke)
Brei 2 x plain 2 x purl vir 18cm
Daarna 6 rye 1 ry plain en 1 ry purl
7de Ry:
Brei 8 steke, dan 9 & 10de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 7 steke, dan 8 & 9de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 6 steke, dan 7 & 8ste tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 5 steke, dan 7 & 6de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 4 steke, dan 6 & 5de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 3 steke, dan 5 & 4de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 2 steke, dan 4 & 3de tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Brei 1 steek, dan 2 tesame, brei tot einde van die ry
Brei die volg ry purl
Ryg wol deur die steke en werk die naat toe.
** Die
laaste steke kan ook af ge-eindig word en die naat toe gewerk word. Daar is dan ‘n opening aan die bokant
waardeur langhare getrek kan word.
No comments:
Post a Comment