INGELEGDE
PERE
Die pere
moet nog ferm wees (ek het 8 pere gehad)
Kry ‘n
skottel met water (dit hang af hoeveel pere jy het) reg
Gooi 1
eetlepel sout daarin en 100ml suurlemoensap, meng sodat dit sout oplos.
Skil pere
en sny die klokhuisies uit
Laat die
pere lê in voorbereide water
Gebruik ‘n
redelike groot kastrol en koop stroop.
Hier het
jy ‘n keuse jy kan 1 koppie suiker op 1 koppie water of 1 koppie suiker op 2
koppies water. Sit ‘n bietjie
suurlemoensap in, dit hou die pere mooi wit.
As die stroop sterk kook, kan jy die pere insit. Hulle kook vinnig gaar, so 5 minute, toets
met ‘n tandestokie.
Vul
gesteriliseerde fless tot oorlopens toe.
Draai
deksels dadelik op.
** Ek het 1 koppie suiker op 2 koppies water gebruik en was so 50ml kort op die stroop om my 3de bottetjie to bo te vul.
Ek het ‘n
kaneelstokkie in die stroop gesit vir ekstra smaak
No comments:
Post a Comment