Niks so lekker as 'n stukkie skaapvleis nie. Hierdie vleis het van die been geval so doek sag was dit.
LAMB SHAN
4 lamskenkels
1
bottle
griekse / franse slaaisous
3 suurlemoene,
in kwarte gesny
1 ui in kwarte gesny
2
heel
knoffelbolle, gehalveer
1
takkies
vars origanum
2 takkies
vars roosmaryn
Sout
en peper na smaak
Plaas die
lam in ‘n oondkastrol en giet die slaaisous oor.
Sit die
suurloemoen, ui, knoffel en vars kruie by en geur met sou ten peper.
Siut die
deksel op of maak toe met foelie en plaas in die oond by 160˚C vir 3 – 3h30
ure.
Bedien met
kapokaartappels / rys
** Ek het die gereg in my elektriese
stoompot gemaak.
No comments:
Post a Comment