My vriendin Annetjie se ma het hierdie maklike resep gedeel.
TUNA-EN-TJIPS-TERT
- Mikrogolf
6 tot 8
porsies
170g (1
blikkie) tuna, gedreineer
1 middelslagui,
gerasper
50ml blatjang
50ml mayonnaise
2 eiers,
geklits
100ml volroommelk
125g kaas-en-uie-tjips (groot
pak), fyngedruk
187g cheddarkaas, gerasper (¾
koppie)
Meng alle
bestanddele in mengbak.
Spuit
mikrogolfvaste tertbord van 20cm met kossproei.
Giet
tunamengsel in tertbord en mikrogolf vir 12 tot 15 minute op hoog.
Die middle
moet net gestol wees.
** Ek het dit in die oond gebak op 180C
tot effens bruin en gestol.
Probeer gerus die beslag in ‘n
klein kolwyntjie pan te bak.
No comments:
Post a Comment