Tuesday, 30 July 2024

ETHEL’S MILK TART – MICROWAVE


 As 'n mens lus raak vir melktert word hierdie resep nader getrek.

ETHEL’S MILK TART – MICROWAVE

 

BISCUIT BASE

1             Packet Marie Biscuits

160g      Margarine

1                    Tbs Coconut (pr according to tase)

3             Sugar spoons of sugar (or according to tase)

Crumble the biscuits fine, melt the margarine and combine it with the biscuits.  Add the coconut with the biscuits.  Spread the mixture into a Pyrex dish with lid, sprinkle the sugar over the crust.  Let this cool while preparing the filling.

MILK TART

1             Tin Condensed Milk

1             Liter Milk (long life / full cream)

3             Jumbo Eggs

1             Tsp Vanilla Essence

2             Heaped Tbs Maizena

1             Heaped Tbs Custard Powder

Boil together 2.5 tins of milk with the condensed milk for 4 minutes on high in the microwave. 

In the meantime, beat together in a jug the rest of the milk from the liter of milk, the eggs, vanilla essence, maizena and custard powder.  Add to boiled mixture. 

Microwave mixture for another 4 minutes on high, stir.  Microwave for another ± 4 minutes on high, stirring every 2 minutes until mixture becomes quite thick.  Beat mixture with electric beater until smooth and pour into biscuit base. 

Sprinkle cinnamon over. Let it cool and keep in fridge.

 



 

GEBREIDE MUSSE

 

1 x Bol Charity Double Knit

 

110 steke  (tieners 90 steke)

 

Brei 2 x plain 2 x purl vir 18cm

 

Daarna 6 rye 1 ry plain en 1 ry purl

 

 

7de Ry:

Brei 8 steke, dan 9 & 10de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 7 steke, dan 8 & 9de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 6 steke, dan 7 & 8ste tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 5 steke, dan 7 & 6de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 4 steke, dan 6 & 5de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 3 steke, dan 5 & 4de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 2 steke, dan 4 & 3de tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Brei 1 steek, dan 2 tesame, brei tot einde van die ry

Brei die volg ry purl

Ryg wol deur die steke en werk die naat toe.

 

**       Die laaste steke kan ook af ge-eindig word en die naat toe gewerk word.  Daar is dan ‘n opening aan die bokant waardeur langhare getrek kan word.




 



 

INGELEGDE PERE

 

Die pere moet nog ferm wees (ek het 8 pere gehad)

 

Kry ‘n skottel met water (dit hang af hoeveel pere jy het) reg

Gooi 1 eetlepel sout daarin en 100ml suurlemoensap, meng sodat dit sout oplos.

 

Skil pere en sny die klokhuisies uit

Laat die pere lĂȘ in voorbereide water

 

Gebruik ‘n redelike groot kastrol en koop stroop.

Hier het jy ‘n keuse jy kan 1 koppie suiker op 1 koppie water of 1 koppie suiker op 2 koppies water.  Sit ‘n bietjie suurlemoensap in, dit hou die pere mooi wit.    As die stroop sterk kook, kan jy die pere insit.  Hulle kook vinnig gaar, so 5 minute, toets met ‘n tandestokie.

Vul gesteriliseerde fless tot oorlopens toe.

Draai deksels dadelik op.

 

**        Ek het 1 koppie suiker op 2 koppies water gebruik en was so 50ml kort op die stroop om my 3de bottetjie to bo te vul. 

            Ek het ‘n kaneelstokkie in die stroop gesit vir ekstra smaak

TUNA-EN-TJIPS-TERT - Mikrogolf


 

My vriendin Annetjie se ma het hierdie maklike resep gedeel.


TUNA-EN-TJIPS-TERT - Mikrogolf

6 tot 8 porsies

 

170g (1 blikkie) tuna, gedreineer

1                             middelslagui, gerasper

50ml                     blatjang

50ml                     mayonnaise

2                             eiers, geklits

100ml                  volroommelk

125g                      kaas-en-uie-tjips (groot pak), fyngedruk

187g                      cheddarkaas, gerasper (¾ koppie)

 

Meng alle bestanddele in mengbak.

Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20cm met kossproei.

Giet tunamengsel in tertbord en mikrogolf vir 12 tot 15 minute op hoog.

Die middle moet net gestol wees.

 

 

**           Ek het dit in die oond gebak op 180C tot effens bruin en gestol.

                Probeer gerus die beslag in ‘n klein kolwyntjie pan te bak.

 


LAMB SHANKS


Niks so lekker as 'n stukkie skaapvleis nie.  Hierdie vleis het van die been geval so doek sag was dit.

LAMB SHAN

4             lamskenkels

1                    bottle griekse / franse slaaisous

3             suurlemoene, in kwarte gesny

1             ui in kwarte gesny

2                    heel knoffelbolle, gehalveer

1                    takkies vars origanum

2             takkies vars roosmaryn

        Sout en peper na smaak

 

Plaas die lam in ‘n oondkastrol en giet die slaaisous oor. 

Sit die suurloemoen, ui, knoffel en vars kruie by en geur met sou ten peper.

Siut die deksel op of maak toe met foelie en plaas in die oond by 160˚C vir 3 – 3h30 ure.

Bedien met kapokaartappels / rys

 

 

**           Ek het die gereg in my elektriese stoompot gemaak.

 

ETHEL’S MOM’S ROCK BUNS


 My vriendin Ethel bak hierdie gereeld, die resep kom van haar ma.

ETHEL’S MOM’S ROCK BUNS

For 10 – 12 buns

226g      Self Raising Flour

113g      Butter

113g      Sugar

113g      Dried Fruit

1                    Egg

Milk to mix

Little castor sugar

 

Siffe flour

Rub in butter until like fine breadcrumbs, add sugar and fruit.

Stir in beaten egg and enough milk it makes a sticky consistency

Drop mixture in small heaps on a greased tray – allowing room for mixture to spread during cooking, sprinkle with sugar lightly before baking.

Bak at 218C for 12 – 15 minutes or until crisp and golden brown.

Lift carefully on to wire cooling rack, be careful the cakes are fragile when hot.

To serve – sprinkle with more sugar

To vary – add chopped peel, grated rind of fresh orange or lemon

Convert Ounces to Grams

8 oz       -              226 gr

4 oz       -              113gr

Convert °F to °C

425F     -              218C

Gas Mark 6 - 7



EENVOUDIGE TAMATIEBREDIE


 In die winter is daar niks lekkerder as 'n bredie nie.

EENVOUDIGE TAMATIEBREDIE

 

Genoeg vir 1

 

125g beesvleis of lam in stukkies gesny

1 ui in skywe gesny

3 naeltjies

3 peperkorrels

1 teelepel fyn knoffel (ek het knoffel en rissie gebruik)

Sout en ‘n bietjie vars peper na smaak

2 aartappels of meer na gelang van voorkeur

2 lekker ryp, vars tamaties

50g of 1 klein tamatiepasta

70g suiker

 

Metode:

Plaas die vleis in die pot.  Sny die ui in skywe en plaas in die pot.  Voeg die naeltjies, peperkorrels en knoffel by en geur na smaak met sout en peper.  Laat oor stadige hitte prut tot vleis sag en ietwat bruin is.  Skil die aartappels en sny in blokkies, voeg dit by die vleis.  Laat prut die vleis en aartappels ietwat, maar nie tot sag nie.  Dompel die tamaties in kookwater en trek die skille af.  Sny die tamaties in blokkies.  Voeg die tamatieblokkies en tamatiepasta by die vleis.  Roer deeglik.  Voeg suiker na smaak by.  Laat prut tot die tamaties deurgekook is.  Sit voor met rys of stampmielies.

  

 

**           Ek het ‘n rooi pepper ook in die pot gesit

                Sny liggies ‘n kruis oor die hele tamatie, gooi in kookwater en na ‘n paar minute kan jy die vel aftrek.

                Ek het ‘n pakkie tamatiesop in gestrooi op die einde om ‘n lekker sous te maak.

                Ek het die gereg in my elektriese stoompot gemaak.