Friday, 7 December 2018
Slaapsokkies
Hierdie was 'n projek van my om 'n paar oumas / oupas se harte op te beur wat nooi besoekers ontvang nie.
4mm breipenne
100g wol
Stel 86 steke op
Brei 14 tye regs
Koekstruif vir 40 mense
Koekstruif
vir 6 mense = 1 liter nodig (dws 6liter vir 40 mense)
4 x rolkoek (of enige ander koek)
2 liter dik vla (maak jou eie want die boksies is te dun) - resep volg
3 x rooi jellie
3 x groen jellie
Friday, 23 November 2018
Fop Shrimp Voorgereg
Hier is 'n heerlike resep wat as 'n voorgereg of as 'n lekker ligte ete gebruik kan word.
Die resep het ongelukkig nie hoeveelhede nie en moet jy maar jou eie skattings gebruik.
Fop Shrimp Voorgereg
Kook heel koring met bietjie sout. (ek het 1 koppie korring op 3 koppies water en 5ml sout gebruik)
Gooi in vergieter. Maak die koring korrels los met 'n vurk voordat jy dit meng.
Thursday, 22 November 2018
Nachos
My eie weergawe van die Spur se Nachos
NACHOS Die nachos maak mens van Tortillas wat mens opsny.Sny elke tortilla in ses stukke en braai in 'n pan met plus minus 2.5 cm diep olie tot bros en bruin. AS jy hulle nie self wil maak nie kan jy die nachos by Spar of Woolworths koop. Of gebruik Dorito's chips in die plek.
Verneuk Sult
My ma en pa het altyd het altyd die lekkerste sult gemaak as hulle afval gekook het. Maar ongelukkig is afval nie iets wat ek ooit sal gaarmaak nie. Dus was ek baie opgewonde toe ek hierdie resep kry.
Verneuk Sult
Die resep is nou rĂªrig ‘n randrekker en die blikkie boelie bief word gerek tot waar hy nie meer kan nie!
Kerrie-Tuna Kelkie
Hierdie res het ek jare terug by Brenda gekry wat saam met my gewerk het. Haar ma het die oulikste boekie met resepte vir haar gegee toe hulle as jong getroudes in Frankryk vir die diplomatieke diens gewerk het en baie mense onthaal het.
Kerrie-Tuna Kelkie
1 klein gesnipperde slaaikoppie
195g blikkie tuna gedreineer
125ml mayonnaise
Thursday, 18 October 2018
High Rise Scones
Nou nie so hoog gekom soos ek wou nie, maar dit smaak heerlik
High Rise Scones
Ingredients
1 cup plain flour
½ cup buttermilk
¼ cup butter, chilled and chopped
⅛ cup caster sugar
Subscribe to:
Posts (Atom)






