Thursday, 31 January 2019
Kersfees Lekkers
Hierdie resep het ek by Mynhardt Joubert gekry.
Kersfees Lekkers
2 koppies vrugtekoek mengsel
250g botter/margarine
1 koppie suiker
2 eiers
Appelliefie Inlê
As kind kan ek onthou my ma se vriendin die heerlikste appelliefietert gemaak het. Na baie gesoek het ek uiteindelik die resep gekry.
Nou om ingelegde appelliefies te kry. Kon net nie in die hande kry nie en die oplossing was toe om my eie te maak.
HOE OM APPELLIEFIES IN TE MAAK
Friday, 7 December 2018
Slaapsokkies
Hierdie was 'n projek van my om 'n paar oumas / oupas se harte op te beur wat nooi besoekers ontvang nie.
4mm breipenne
100g wol
Stel 86 steke op
Brei 14 tye regs
Koekstruif vir 40 mense
Koekstruif
vir 6 mense = 1 liter nodig (dws 6liter vir 40 mense)
4 x rolkoek (of enige ander koek)
2 liter dik vla (maak jou eie want die boksies is te dun) - resep volg
3 x rooi jellie
3 x groen jellie
Friday, 23 November 2018
Fop Shrimp Voorgereg
Hier is 'n heerlike resep wat as 'n voorgereg of as 'n lekker ligte ete gebruik kan word.
Die resep het ongelukkig nie hoeveelhede nie en moet jy maar jou eie skattings gebruik.
Fop Shrimp Voorgereg
Kook heel koring met bietjie sout. (ek het 1 koppie korring op 3 koppies water en 5ml sout gebruik)
Gooi in vergieter. Maak die koring korrels los met 'n vurk voordat jy dit meng.
Thursday, 22 November 2018
Nachos
My eie weergawe van die Spur se Nachos
NACHOS Die nachos maak mens van Tortillas wat mens opsny.Sny elke tortilla in ses stukke en braai in 'n pan met plus minus 2.5 cm diep olie tot bros en bruin. AS jy hulle nie self wil maak nie kan jy die nachos by Spar of Woolworths koop. Of gebruik Dorito's chips in die plek.
Verneuk Sult
My ma en pa het altyd het altyd die lekkerste sult gemaak as hulle afval gekook het. Maar ongelukkig is afval nie iets wat ek ooit sal gaarmaak nie. Dus was ek baie opgewonde toe ek hierdie resep kry.
Verneuk Sult
Die resep is nou rêrig ‘n randrekker en die blikkie boelie bief word gerek tot waar hy nie meer kan nie!
Subscribe to:
Posts (Atom)






