Thursday 9 November 2017

Wortel en Pynappel Gebottel



Nog 'n heerlike resep van my vriendin/buurvrou Martha

Wortel en pyappel


1kg wortels geskil en in ringe gesny
2uie
Blikkie perskes gesnipper

Sous
2koppies pynappel (vars pynappel gesny in stukkies)
2 koppies suiker
1 koppie asyn
1 teelepel gemmer
1 teelepel Kerrie
2 teelepels sout
2 teelpels borrie

Metode
Kook wortels en uie tot gaar.
Kook die sous goed deur en voeg wortels by .
Bottel

 


No comments:

Post a Comment