Thursday 9 November 2017

Gebottelde pastaslaai



Hierdie is my diebare vriendin / buurvrou se resep

Gebottelde pastaslaai


 
1kg Ryp Tamaties
500 gram Uie
500 gram noodles

2 Green Peppers
500 ml Suiker

250ml Witasyn
2 teelepels sout
60ml mayonnaise

Voeg res van die bestandele by behawe die mayonaise kook deur, en voeg dan die mayonnaise by .

Bottel en bêre .


No comments:

Post a Comment