Thursday, 30 June 2016

Rosyntjiebrood



Rosyntjiebrood
Jy sal die broodjie moet wegsteek vir die huismense, anders bly daar niks oor vir die gaste nie!
1 pakkie van 500 g bruismeel
180 ml suiker
1 geklitste eier
125 ml water
250 ml melk
250 ml rosyntjies

Monday, 13 June 2016

My Maklike Pepermint crisp-tert

 
 
Makliker kan dit net nie wees nie.  Ook nie so soet soos die gewone resep nie.
 
 
My Maklike Pepermint crisp-tert
 
1 pakkie tennisbeskuitjies

Tuesday, 31 May 2016

Groentesop




Hierdie groentesop is 'n heerlik en baie maklik om te maak.  Ek bewerk altyd al die groente en kook die helfde en die ander gedeelte sit ek in die vrieskas.  Die sop is deel van 'n dieet (die dieet volg onder aan die sop resep)


BASIESE SOP:
900g Tamaties
6 Uie
2 Biefblokkies/Hoenderblokkies

Tuesday, 24 May 2016

Pineapple Upside Down Bundt Cake



Hierdie resep het ek op fb gesien, en ek moes dit net probeer.

Pineapple Upside Down Bundt Cake
Prep Time: 10 minutes
Total Time: 40 minutes

You’ll Need
– ½ cup butter, melted
– ½ cup packed brown sugar

Monday, 23 May 2016

Melkkos




In die koue weer soek 'n mens mos lekker trooskos.  Terence (my suster se seun) het my resep gebruik en hierdie heerlike melkkos gemaak.

Melkkos
Bestanddele:
1 Liter Melk
3 Hoogvol Eetlepels Koekmeel
2 Eetlepels Botter

Thursday, 19 May 2016

Papawer- en Botterkoek

 
 
Elsa Se Flop Koekedoor Koek
 
Die heerlike Papawerkoek het ek by 'n vriendin se verjaardag ge-eet.  Natuurlik spook dit toe by my en met my verjaardag besluit ek om dit te maak.
 
Soos dit maar gaan bak die koek nie soos ek dit wil hĂȘ nie en 'n plan moet gemaak word.

WATERBLOMMETJIE BREDIE


Een van die bekendste produkte uit die Kaap, Waterblommetjies.



WATERBLOMMETJIE BREDIE
BESTANDELE
750 g waterblommetjies