Thursday, 22 November 2018

Verneuk Sult



My ma en pa het altyd het altyd die lekkerste sult gemaak as hulle afval gekook het.  Maar ongelukkig is afval nie iets wat ek ooit sal gaarmaak nie.  Dus was ek baie opgewonde toe ek hierdie resep kry.


Verneuk Sult
Die resep is nou rĂªrig ‘n randrekker en die blikkie boelie bief word gerek tot waar hy nie meer kan nie!

Kerrie-Tuna Kelkie



Hierdie res het ek jare terug by Brenda gekry wat saam met my gewerk het.  Haar ma het die oulikste boekie met resepte vir haar gegee toe hulle as jong getroudes in Frankryk vir die diplomatieke diens gewerk het en baie mense onthaal het.

Kerrie-Tuna Kelkie
1 klein gesnipperde slaaikoppie
195g blikkie tuna gedreineer
125ml mayonnaise

Thursday, 18 October 2018

High Rise Scones



Nou nie so hoog gekom soos ek wou nie, maar dit smaak heerlik

High Rise Scones
Ingredients
1 cup plain flour
½ cup buttermilk
¼ cup butter, chilled and chopped
⅛ cup caster sugar

EENVOUDIGE SAGO POEDING




EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF):
Dis sponserig en heeeeeeeerlik en niks vooraf geweek nie.


Bestanddele:

2 kop melk
½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie)
3 eetl botter
2 eiers geskei

Quiche cups recipe



My vriendin Martha het hierdie vir ons gebak saam met 'n lekker slaaitjie.


Quiche cups recipe

Ingredients
6 strips of bacon
1 T olive oil
6 Mushrooms chopped – 1 for garnish
Salt and black pepper

Sheet Pan Omelette Roll



In my haastigheid om hierdie te maak vergeet ek skoon om 'n foto te neem.  Gelukkig maak vriendin Tisha en Danielle dit ook en neem vir ons foto's.

Hierdie is 'n lekker gereg wat vir ontbyt, middag of aandete gemaak kan word saam met 'n lekker slaaitjie



Sheet Pan Omelette Roll
 
Ingredients:
 
For the omelette:
8 large eggs

Friday, 27 July 2018

Quiche



Hierdie resep het ek by Trish gekry

6 snye wit brood (sny korsies af en sny in dobbelsteentjies) - het al bruikbrood ook gebruik
1 koppie melk
1 eetlepel margarine