Thursday, 23 January 2020
Ma Drieka se Hoendergereg
As die verlange groot word kan ek altyd 'n resep van my ma nader trek.
MA DRIEKA SE HOENDERGEREG
1 Heel hoender, gekook, ontbeen en gepluis
Sit 'n ui by die hoender en jou keuse van speserye as jy dit kook
Monday, 9 December 2019
Tuna Mouse
Hierdie resep het ek vir 24 mense vir ons Friendship Force Kersete gemaak. Ek het baie komplimente daarvoor gekry.
As daar 'n bietjie oorbly gebruik dit die volgende dag as 'n vulsel op toebroodjies.
Ek het vir 24 mense dit 2.5 keer gemaak en elkeen persoon het sy eie gekry.
TUNA MOUSE
Hierdie
kan bedien word as 'n voorgereg vir 20 of 'n ligte ete vir 10 - 12 mense
Wednesday, 2 October 2019
Hangeroortreksels
Hierdie was sommer 'n lekker projek. Sommer 'n lekker idee om dit te gee as geskenkies
Hangeroortreksels
Cast on 16
stitches
1.
Knit
to last 2 stitches, make 1 and knit 2
Friday, 27 September 2019
VINNIGE SJOKOLADEKOEK - Mikrogolf
Hierdie resep het ek by my vriendin Jo-Ann gekry wat dit in haar Argilla ringpan bak. Ek het dit in 'n silicon ringpan gebak.
VINNIGE SJOKOLADEKOEK - Mikrogolf
250ml koekmeel
Tuesday, 6 August 2019
Vlaeskywe in Mikrogolf
Lekker maklike en vinnige resep om te maak.
VLASKYWE
(Mikrogolf Wenners – Annette Human)
1 pak (200g) kraakbeskuitjies (Cream Crackers)
1 Liter Melk
200g (250ml) Witsuiker
50g (60ml) Botter of marg.
70g (125ml) Koekmeelblom
Friday, 19 July 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)






