Wednesday, 15 April 2020
Paasfees Vrugte Wiele
Lockdown 2020 sal ons seker nooit vergeet nie, 'n mens leer dan om te bak en brou met wat jy in die huis het. Met die gejaag om alles in plek te kry vir ons 3 weke lockdown het daar so hier en daar iets vergete gebly. Soos kom ek agter dat ek nie eens Paaseiers of Paasbolletjies in die huis het nie.
Paasfees Vrugte Wiele
1 Rolletjie Deeg (koop sommer by die winkel of gebruik brooddeeg)
Appelliefietert
Dankie Tannie Rita vir hierdie resep, het baie lank na dit gesoek. Weereens 'n bewys om by die ouer mense te soek vir 'n resep.
My ma het 'n vriendin gehad Tannie Ina wat hierdie tert altyd gemaak het.
APPELIEFIETERT
Wednesday, 4 March 2020
Lensie en Boontjie Burgers
Ek het 'n kuiergas uit India gekry en moes toe vining begin rond kyk na idees vir etes sonder vleis. Hierdie is so maklik en vining om te maak.
Lensie-Burgers
Bestanddele
Bestanddele
1 blikkie (400 g) lensies, gedreineer en afgespoel
Monday, 24 February 2020
Jean's Yskastert
Soms kry 'n mens 'n resep dan wonder jy hoekom het ek nog nooit hieraan gedink nie. 'n Vriendin van my Jean verras ons een aand met hierdie heerlike yskastert.
Jean's Yskastert
Double cream jogurt (500ml)
Instant poeding
Wednesday, 19 February 2020
Trisha se Ingelegde Beet
Ek het hierdie pot ingelegde beet van my hartsvriendin Trisha ontvang.
Trisha se Ingelegde
Beet
2kg Beet
Sny die lowwe af en
was die beet skoon.
Friday, 14 February 2020
Kaas en Macaroni
'n Maklik resep wat vinnige gemaak kan word en vries ook goed.
Kaas en Macaroni
300g rou macaroni
olyfolie
1 x 60g pakkie wituiesop
Subscribe to:
Posts (Atom)






