Monday, 8 June 2020
Mariaan se Tunatert
Tydens lockdown sien ek hierdie resep op 'n vriendin se facebook. Ek besef later dat hierdie 'n resep is wat ek jare terug by 'n kollega se vrou gekry het.
Mariaan se Tunatert
250ml melk
15ml botter
Gestolde Mielieblom
Seker een van die eerste dinge wat ek geleer het in standard 6 in huishoudkunde was om hierdie te maak.
25ml suiker
20ml mielieblom
10ml kakao
Potjiekos op die stoof
As ek verlang na my ma, maak ek hierdie gereg.
Potjiekos op die stoof
Frikkadelle
Aartappels, geskil en in stukke gesny
Wortels, geskil en in stukke gesny
Monday, 11 May 2020
Lamb, cashew and pineapple braise
Tydens lockdown het 'n mens baie meer tyd en kan jy kos kook soos jou ouma en ma want jy het nou tyd. Ek het gewens ek kon hierdie geure bottel, defnitief 'n resep wat weer en weer gebruik gaan word.
Matt Perston's Lamb, cashew and pineapple braise
Lamb
1kg lamb forequarter, de-boned, fat trimmed and chopped into 2 - 3 cm pieces
Tuesday, 5 May 2020
Macaroni en Kaas in Argilla Bakke
Jare terug het 'n Argilla bakke gekoop, en ja dit het in die kas gestaan en is nooit gebruik nie. Soms gebruik om slaai te bedien, maar niks verder nie. Ek ontmoet vir Jo-Ann deur Annique en sy verkoop Argilla produkte. Nou tydens lockdown word die resepte nader getrek en word die bakke uitgehaal en word daar 'n slaggie met hulle gekook.
Hierdie dis het my sommer so laat verlang na my ma, presies soos my ma se Macaroni en Kaas geproe.
Macaroni en Kaas in Argilla Bakke
1 e margarine
200 g gesnipperde spek
Monday, 4 May 2020
Hawermout Blokkies
Lekker bederf vir teetyd
Tannie
June se Hawermout Blokkies
180 g
Margarine
2
cups oats
1 cup
coconut
1 cup
flour
Subscribe to:
Posts (Atom)






