Wednesday, 15 July 2020

Broodpoeding



As die lus vir broodpoeding jou pak dan soek jy onder jou vriendinne 'n resep.   Natuurlik moet daar korrente in en dit moet die eierwitte bo-op hĂȘ, net soos my ma dit gemaak het.

Broodpoeding
2 koppies witbroodkrummels sonder korsies
3 koppies warm melk
4 eiers
1.5 koppie witsuiker

Piesang Wortelkoek met Roomkaasversiersel en gesuikerde skil lemoene versiering







Ek het hierdie resep by my bakster vriendin gekry.

Piesang Wortelkoek
200g (250ml) witsuiker
250ml sonneblomolie
3 eiers

Wednesday, 17 June 2020

Suurroom-en-kaasontbytskons




Suurroom-en-kaasontbytskons

Bestanddele
65 g botter, gesmelt
125 ml suurroom
1 eier, geklits
2 k (500 ml) bruismeel

Monday, 8 June 2020

Klapper-en-Hawermout-koekies



Klapper-en-Hawermout-koekies

(Lewer ongeveer 72 blokkies)
3 koppies klapper
1 koppie meelblom
4 koppies hawerbout (die met groot vlokke)

Mieliebrood



Mieliebrood
1 koppie suiker
3 eiers
2 koppies koekmeel

Mariaan se Tunatert


Tydens lockdown sien ek hierdie resep op 'n vriendin se facebook.  Ek besef later dat hierdie 'n resep is wat ek jare terug by 'n kollega se vrou gekry het.  


Mariaan se Tunatert

250ml melk
15ml botter

Gestolde Mielieblom


Seker een van die eerste dinge wat ek geleer het in standard 6 in huishoudkunde was om hierdie te maak.

25ml suiker
20ml mielieblom
10ml kakao