Tuesday, 23 June 2015

Kaasskons

KAASSKONS (ONFEILBAAR)
1 Kop Meel (koekmeel)
1 Kop Melk (gerasper)
1 Kop Kaas
¼ teel mosterd poeier

3 bestanddele vrugtekoek

3 bestanddele vrugtekoek
EASIEST FRUITCAKE EVER!

1 kg Mixed Fruit Mixture (ek sit gewoonlik ekstra  kersies in)
2 cups Fruit Juice
2 cups Self Raising Flour

Vetkoek met gekoopte deeg

Vandag is die lewe al vir ons so maklik gemaak.  Jy kan 'n sakkie deeg gaan koop en binne 'n kort tydjie die heerlikste vetkoeke, brood ens bak.  En hierdie deeg vries ook lekker, haal net uit en laat rustig ontvries op die kas, knie weer effe deur en gebruik soos gewoonweg.

Welkom

Welkom by Elsa se Kuier-Kombuis waar ek my hartsgeheime uit die kombuis met almal gaan deel.

As jy jonk is dink jy nie altyd om ouma, ma, tannie, ens. se gewilde resepte neer te skryf nie.  Eers jare later as hulle dalk nie meer hier is nie dan besef jy watter resepte het saam met hulle gesterf.

Hierdie blog het ek begin vir almal wat na aan my hart is wat baie keer 'n resep of raad vra.

Ek deel dus met baie liefde my resepte, ens aan julle.