Tuesday, 24 April 2018
Maalvleis en kaas quiche
Ek nooi my buuvrou en -man vir ete en ja ek moet iets nuuts probeer. Volgens hulle is dit 'n groot treffer en kan ek dit maar weer maak.
Maalvleis en kaas quiche
Die maalvleis vorm die kors van die quiche. Druk die maalvleis teen die kant en bodem vas.
Kors
10 ml olyfolie...
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
250 g sampioene, gesny
Die maalvleis vorm die kors van die quiche. Druk die maalvleis teen die kant en bodem vas.
Kors
10 ml olyfolie...
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
250 g sampioene, gesny
Friday, 16 March 2018
Meringue Nessies
Hierdie idee het ek by my vriendin Rochelle gekry. Ek het so 'n bietjie kortpad geneem en die Meringue Nessies gekoop en nie self gemaak nie.
Meringue Nessies
4 eierwitte
Knippie sout
250g strooisuiker
Rochelle se Kaasskons
My vriendin se skoonma se resep. Sommer 'n lekker maklike en vinnige resep om gaste te bederf.
Rochelle se Kaasskons
2 koppies koekmeel
1 teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
Thursday, 15 March 2018
Piesang Karamel Flan
Flan - iets wat die ouer garde sal onthou. As jy 'n pan soek gaan hoor by die winkels wat bakgoed verkoop.
Die beste beslag wat vir my gewerk het is my rolkoek se beslag
KORS VIR FLAN
1 koppie meel½ teelepel sout
6 eiers (geskei)
Vinnige Maklike Wrap
Vinnige Maklike Wrap
Bestanddele:
3k Meel1 eetl. Olie
Skud en Skommel Pizza Deeg
Hierdie is 'n groot staatmaker resep uit een van die Wenresepte boeke deur Annette Human. As ek nie bruismeel het nie vervang ek dit met koekmeel en sit net 'n bietjie bakpoeier by. Dit is 'n lekker dun kors. Lekker om oor die naweek te maak met al daardie bietjies oorskiet in die yskas.
Skud en Skommel Pizza Deeg
750 ml bruismeel
200 ml kookwater
200 ml sonneblomolie
Subscribe to:
Posts (Atom)



