Tuesday 13 October 2015

Kuier Broodjie



'n Lekker maklike en vinnige broodjie.  Dit kan op die kole gemaak word of sommer in die oond gebak word.
 
Koop 'n kg brooddeeg by jou winkel.  Rol / druk dit oop.

Nou kan jy insit net wat jy wil.  Ek het die uie en beacon eers so 'n bietjie gebraai.
 


Rol die deeg met die vulsel in 'n rol.




Sit dit binne in jou swartpotjie wat lekker gesmeer is met margarine.

 
 
Ek het my oond op 180 C gehad.


 
 
 
Toets met 'n breipen om te sien of dit gaar is.  Keer om en laat afkoel. 



No comments:

Post a Comment