Friday 12 February 2016

Geskenk Houertjies



Wie sou kon dink dat 'n lee toiletrolletjie so handig gebruik kan word.

Ek het die idee op facebook gesien en besluit om my eie vir Kersfees te maak.  Binne in het ek sjokolade gesit.  En die rolletjie met lint versier. 

(voorbeeld op pinterest gekry vir valentynsdag)

No comments:

Post a Comment