Monday 24 February 2020

Jean's Yskastert


Soms kry 'n mens 'n resep dan wonder jy hoekom het ek nog nooit hieraan gedink nie.  'n Vriendin van my Jean verras ons een aand met hierdie heerlike yskastert.

Jean's Yskastert

Double cream jogurt (500ml)
Instant poeding
Tennis beskuitjies

Sit koekies onder in 'n bak.  Meng die jogurt en instant poeding tot dit verdik.  Skep bo-op koekies en verkoel.  Jy kan enige geure van die die instant poeding en jogurt gebruik.  Versier met vars vrugte.

No comments:

Post a Comment