Thursday 16 April 2020

2 Bestandele Nagereg



Met lockdown leer 'n mens om iets te maak met wat jy in jou huis het. 

2 Bestandele Nagereg
500ml jogurt
1 pakkie jellie

Maak die jellie aan met 'n koppie warm en koue water.  Laat dit afkoel (nog nie stol nie).  Klits nou die jogurt by.  Sit in yskas tot gestol.  Versier en geniet.

No comments:

Post a Comment