Een Rolletjie deeg uitgerol. Sny 4 sirkels uit die deeg. Spuit 'n bakplaat en sit 2 sirkels op die plaat.
Wednesday, 14 December 2016
Friday, 4 November 2016
Vrugtekelkietert
Vrugtekelkietert
Nog 'n resep wat ek kan onthou dat my ma gemaak het. Jy kan dit as 'n koue tert voorsit, of as 'n warm poeding met vla of roomys.
500 ml bruismeel (ek het al koekmeel 2 koppies met 2 teeleples bakpoeier ook gebruik)
250 ml suiker
500 ml bruismeel (ek het al koekmeel 2 koppies met 2 teeleples bakpoeier ook gebruik)
250 ml suiker
Monday, 24 October 2016
Monday, 26 September 2016
1, 2, 3 Anysbeskuit
"Jongsus" Maretha bakster van formaat, het hierdie resep met my gedeel. En was ek nou verras oor hoe maklik dit is en hoe lekker dit smaak.
Smaak en ruik net soos 'n lekker Mosbolletjie.
1, 2, 3 Anysbeskuit
Tuesday, 16 August 2016
Wednesday, 10 August 2016
Tuesday, 9 August 2016
Spek, kaas en mielie ontbyt muffins
Spek, kaas en mielie ontbyt muffins
2 koppies koekmeel
1 eetlepel bakpoeier (ek het net 2 teelepels gebruik)
3 teelepels suiker
knypie sout
Wednesday, 20 July 2016
Groente lasagna
Ek het altyd 'n pakkie van die groente (ui, soetrissie, eiervrug, tamaties) in my vrieskas, ek haal dit net uit ontdooi en gebruik dit dan vir hierdie gereg. Die kerriesous maak hierdie gereg.
Groente lasagna
Bestanddele:
1 ui, gekap
1 soetrissie, ontpit en gekap
25ml kookolie
1 blik(800g) heel, geskilde tamaties
Koffie Yskastert
Koffie Yskastert
Bestandele:
3 blokkies
onversoete
sjokolade
½ koppie suiker2 teelepes kitskoffie
4 eiers, geskei
JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole
JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole
'n Wye verskeidenheid gevlekte hoenders in allerhande marinades is deesdae
beskikbaar,
maak
seker
jy
kyk
na
die vervaldaum
voor
jy
die hoender
koop.
Bestandele:
1
groot
gemarineerde
gevlekte
Hoender
Ma se Geelrys
My ma het altyd die lekker geelrys gemaak met lekker vet rosyne daarin. Ons het altyd gespot en gesê dit is dooie vlieë. Geelrys is heerlik saam met bobotie en 'n lekker Sondag skaapboud
MA SE GEELRYS
Bestandele:
250ml
rys
1l
water25ml geelsuiker
1stuk pypkaneel
Bobotie
Dis een van die bekendste geregte en tipies Suid-Afrikaans
Bobotie
Bestandele:
2 Uie, fyn gesny
30ml Margarien
25ml matige Kerriepoeier
1 groot Tamatie,
gerasper
Appelkooskonfyt in Mikrogolfoond
My gunstelling konfyt. 'n Mens se eie konfyt smaak darem maar net lekkerder as die in die winkel.
Maak flesse deur die loop van die jaar bymekaar.
Gemmerpoeding op die stoof
As jy lus is vir iets lekker, maak gou hierdie poeding op die stoof. Die lekkerste gemmergeur en dan die lekker toffiesous, mmmmmm
Tannie Pieterse se Gemmerpoeding Resep
STROOP:
625ml water
310ml suiker
5ml gemmer
Koejawels Ingemaak
Wintertyd is Koejaweltyd
As kind het my ouerhuis twee koejawelbome gehad. As jy gaan kuier het in hierdie yd het ma altyd 'n sakkie koejawel saam gestuur.
Nou na jare leer my buurvrou Martha my die maklike manier om te sorg dat ons nog koejawel kan eet lank na die seisoen verby is.
Tannie Bettie se Mikrogolf Sjokoladekoek
Tannie Bettie se Mikrogolf Sjokoladekoek
Hierdie lekker maklike en vinnige resep het ek van my ma se suster gekry. 'n Defnitiewe treffer wat sommer vining gebak kan word as daar gaste kom kuier.
1 cup flour
1 cup castor sugar
Tannie Hantie se Sousbone
Die eerste keer dat ek Sousbone gemaak het, het 'n vriendin se ma die resep vir my gegee. Na ek dit die eerste keer gemaak het, het ek nog nooit weer 'n ander resep probeer nie.
Tannie Hantie se Sousbone
1 sakkie wit niertjie boontjies (ek gebruik die rooi spikkel boontjies ook)
1 teelepel sout
bietjie swart peper
Friday, 15 July 2016
Lemoen Karringmelkbeskuit
Hierdie heerlike resep het ek in 'n Lig Tydskrif gekry. Sommer dadelik van die lemoen idee gehou aangesien ek dit al met marmalade ook gemaak het. Probeer gerus jy sal nie spyt wees nie.
Karringmelkbeskuit
Lewer 100 stukke
2kg bruismeel, gesif
10ml (2t) sout
500g sagter botter
Thursday, 7 July 2016
Gebakte Jelliepoeding
Gebakte Jelliepoeding
7 eetlepels meelblom (ek het opgehoopte eetlepels gebruik alhoewel google sê: 1 eetlepel =15 ml)
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda...
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
7 eetlepels meelblom (ek het opgehoopte eetlepels gebruik alhoewel google sê: 1 eetlepel =15 ml)
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda...
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
Wednesday, 6 July 2016
Appel en Kaas Slaai
Hierdie is 'n baie maklik en heerlike slaai om te maak. Ek maak sommer ekstra vir die volgende dag se kosblik.
Appel en Kaas Slaai
2 x rooiskil appels (ek gooi so 'n bietjie suurlemoensap oor sodat dit nie verbruin nie)
1 x koppie gerasperde kaas(chedder)
1 x eetlepel droe pietersielie
1 x eetlepel gerasperde ui
Thursday, 30 June 2016
Melktertjies
Vir my suster so dogter Lindy en haar man Wayne se troue het ek hierdie klein melktertjies gemaak vir nagereg.
Kors
1 x Tennisbeskuitjies (gekrummel)
Botter (gesmelt)
Elsa se Roer-broodjie
Elsa se Roer-broodjie
Hierdie is 'n resep wat ek by my ma gekry het. Die basis resep gebruik ek altyd en verander dit dan soos ek wil.
1 x 500g bruismeel
1 x houertjie karringmelk (of maak sommer jou eie suurmelk met melk en wit asyn)
Rosyntjiebrood
Rosyntjiebrood
Jy sal die broodjie moet wegsteek vir die huismense, anders bly daar niks oor vir die gaste nie!
1 pakkie van 500 g bruismeel
180 ml suiker
1 geklitste eier
125 ml water
250 ml melk
250 ml rosyntjies
Monday, 13 June 2016
My Maklike Pepermint crisp-tert
Makliker kan dit net nie wees nie. Ook nie so soet soos die gewone resep nie.
My Maklike Pepermint crisp-tert
1 pakkie tennisbeskuitjies
Tuesday, 31 May 2016
Groentesop
Hierdie groentesop is 'n heerlik en baie maklik om te maak. Ek bewerk altyd al die groente en kook die helfde en die ander gedeelte sit ek in die vrieskas. Die sop is deel van 'n dieet (die dieet volg onder aan die sop resep)
BASIESE
SOP:
900g Tamaties
6 Uie
2 Biefblokkies/Hoenderblokkies
900g Tamaties
6 Uie
2 Biefblokkies/Hoenderblokkies
Tuesday, 24 May 2016
Pineapple Upside Down Bundt Cake
Hierdie resep het ek op fb gesien, en ek moes dit net probeer.
Pineapple Upside Down Bundt Cake
Prep Time: 10 minutes
Total Time: 40 minutes
You’ll Need
– ½ cup butter, melted
– ½ cup packed brown sugar
Monday, 23 May 2016
Melkkos
In die koue weer soek 'n mens mos lekker trooskos. Terence (my suster se seun) het my resep gebruik en hierdie heerlike melkkos gemaak.
Melkkos
Bestanddele:
1 Liter Melk
3 Hoogvol Eetlepels Koekmeel
2 Eetlepels Botter
Thursday, 19 May 2016
Papawer- en Botterkoek
Elsa Se Flop Koekedoor Koek
Die heerlike Papawerkoek het ek by 'n vriendin se verjaardag ge-eet. Natuurlik spook dit toe by my en met my verjaardag besluit ek om dit te maak.
Soos dit maar gaan bak die koek nie soos ek dit wil hê nie en 'n plan moet gemaak word.
WATERBLOMMETJIE BREDIE
Een van die bekendste produkte uit die Kaap, Waterblommetjies.
WATERBLOMMETJIE BREDIE
BESTANDELE
750 g waterblommetjies
Wednesday, 16 March 2016
Mini Tuna Frittatas
Hierdie resep by my sus gekry.
Mini Tuna Frittatas
Makes 9
half green pepper, chopped
3 eggs beaten
60ml milk
Friday, 12 February 2016
Pieter se Skapie Koek
Pieter se Skapie Koek
Soms moet 'n mens maar dink waarvoor jy wens. Vriendin vra ek moet asseblief help, Pieter soek 'n skapie koek vir sy verjaardag. Ma bak vir ons 'n koek en ek en vriendin versier die koek. Ons het die volgende foto gebruik as inspirasie om die boonste een te maak met versiersuiker en lekkers.
Geskenk Houertjies
Wie sou kon dink dat 'n lee toiletrolletjie so handig gebruik kan word.
Ek het die idee op facebook gesien en besluit om my eie vir Kersfees te maak. Binne in het ek sjokolade gesit. En die rolletjie met lint versier.
Gebottelde Aartappelslaai
Gebottelde Aartappelslaai
4kg aartappels
2 Bottels mayonaise
1 Blik kondensmelk
3 Groot uie gekap
Optioneel pietersielie
Sout en Swartpeper
Petro se Kerrie Noedelslaai
Petro se Kerrie Noedelslaai
1 pak noedels gekook (die resep werk ook lekker met spaghetti)
1 Soetrissie in repies gesny (ek gebruik sommer geel, groen en rooi)
1 Ui gekap
Sous
250ml Tamatiesous
125ml Asyn
125ml Olie
Subscribe to:
Posts (Atom)