Soos my ma my geleer het word die boontjies (rooi gespikkelde suikerbone) die vorige aand in die water gegooi (of voordat jy gaan werk as jy dit vanaand gaan kook). Die volgende dag haal jy die dope wat bo-op dryf af en slegte boontjies.
1 pakkie (500g) suikerbone
2,5 l water (ek gebruik sommer warm water met 2 hoender/bees/lam blokkies daarin opgelos)