Thursday, 6 April 2017

Geurige Avokadokoek




Wie sal nou kan dink dat 'n mens 'n koek kan bak met avokadopeer.  Almal wat dit geproe het, was baie verbaas want hulle het almal gedink dit is piesang- of wortelkoek.

Geurige Avokadokoek
12 porsies
KOEK
560 ml (2¼ k) koekmeel

Monday, 3 April 2017

Maalvleis Muffins



MAALVLEIS MUFFINS

Maak maalvleis gaar met speserye, chutney, uie, ens.  Maalveis moenie souserig wees nie, want dan gaan dit jou deeg pap maak.  Laat die vleis eers lekker afkoel.

Deeg:
Klits saam:
3/4 kop melk...
3/4 kop olie
2 eiers

Monday, 27 March 2017

BROSKOEKIES / SHORT BREAD



Ek het my ou staatmaak resepie verloor en is besig om nou ander toets om weer 'n lekker bederf reseppie te kry.

BROSKOEKIES / SHORT BREAD

5 x 250ml koekmeel
250 ml strooisuiker
500 gr keur botter by kamertemperatuur (NB) (ek het stork bake gebruik)
Knippie sout

Wednesday, 22 March 2017

Gebakte Korslose Melktert



Gebakte Korslose Melktert

Melktert met 'n houding.  Melktert hoef nie altyd net in 'n tertbord gebak te word nie, probeer 'n slag 'n ringpan.

45 mℓ (3 e) botter, gesmelt
200 g (1 k) witsuiker
3 groot eiers, geskei

Friday, 3 March 2017

Die maklikste poncho



Bella pop is my suster se kleindogter, laasjaar was hierdie truitjies baie gewild en haar tannie het vir haar twee gebrei .

Die hoedjie het my vriendin Maretha sommer so vining vining vir haar gehekel.

Die maklikste poncho

WAT HET JY NODIG?

Friday, 24 February 2017

Microwave Mug Cake



So ontdek ek 'n bakkie gevriesde perske stukkies.  Te min om rerig iets van te maak, maar genoeg vir 'n lekker bederfie.

Ek het die resep hieronder gebruik en die aarbeie net vervang met die perskes.

In die plek van die die glaze het ek die stroop van die perskes gebruik en 'n bietjie orley whip by gegooi.


MICROWAVE STRAWBERRY VANILLA MUG CAKE WITH VANILLA

  • Makes one very generous portion
  • 1 tablespoon butter, softened

Tuesday, 7 February 2017

Botterskorsie-en-kekerertjie-koekies



Botterskorsie-en-kekerertjie-koekies
Genoeg vir 6
• 1 x 600 g-sak botterskorsie, gaargestoom
• 2 wiele fetakaas
• 1 x 400 g-blik kekerertjies
• 15 ml rissievlokkies
• 15 ml vinkelsaad
• 2 knoffelhuisies, fyngekap