Friday, 16 March 2018

Rochelle se Kaasskons



My vriendin se skoonma se resep.  Sommer 'n lekker maklike en vinnige resep om gaste te bederf.

Rochelle se Kaasskons

2 koppies koekmeel
1 teelepel bakpoeier
½ teelepel sout

Thursday, 15 March 2018

Piesang Karamel Flan


Flan - iets wat die ouer garde sal onthou.  As jy 'n pan soek gaan hoor by die winkels wat bakgoed verkoop. 

Die beste beslag wat vir my gewerk het is my rolkoek se beslag

KORS VIR FLAN
1 koppie meel
½ teelepel sout
6 eiers (geskei)

Vinnige Maklike Wrap



Nog 'n baie maklike maaltyd.  As jy nie jou eie wraps wil maak nie koop 'n pak by jou plaaslike winkel en hou dit in die vrieskas.  Berei die vulsel vir die wraps voor die tyd want as jou pan warm is en jy bak of warm die wrap op gaan jy gou moet speel as dit reg is. 


Vinnige Maklike Wrap

Bestanddele:

3k Meel
1 eetl. Olie

Skud en Skommel Pizza Deeg


Hierdie is 'n groot staatmaker resep uit een van die Wenresepte boeke deur Annette Human.  As ek nie bruismeel het nie vervang ek dit met koekmeel en sit net 'n bietjie bakpoeier by.  Dit is 'n lekker dun kors.  Lekker om oor die naweek te maak met al daardie bietjies oorskiet in die yskas.

Skud en Skommel Pizza Deeg
750 ml bruismeel
200 ml kookwater
200 ml sonneblomolie

Vallarie's Greek Beetroot and Couscous Salad


My vriendin Vallarie het hierdie gemaak vir 'n funksie en dadelik het dit so in my kraal geval want hier is weer iets nuuts om te probeer.  Ek het hierdie nog 'n week na dit gemaak is geniet.

Vallarie's Greek Beetroot and Couscous Salad (also calles Pink Lady)
(serves 6)

Ingredients
1 x 400g jar grated or shredded beetroot
4 x 250ml (4 cups) cooked and cooled couscous

Friday, 19 January 2018

Truitjies en sokkies vir pasgebore babas



Hierdie was my projek vir 2016/2017.  Die truitjies is geskenk aan Tygerberg Hospitaal se kraamafdeling

Truitjies en sokkies vir pasgebore babas

Truitjie Patroon
Heg 44 steke aan
Brei dubbel rif vir 18 rye

Thursday, 30 November 2017

Dadelblokkies



My vriendin Lizette het hierdie blokkies gemaak vir hulle kerkbasaar.  Lekker idee vir die kinders se markdae

Dadelblokkies / balletjies
250g margarine
500g dadels (ontpit)