Friday, 27 July 2018
Maaskaastert
Hierdie resep het ek by Debbie van der Bank gekry
Maaskaastert
Kors:
1 pakkie Mariebeskuitjies / Tennisbeskuitjies (gekrummel)
halwe koppie margarien gesmelt
Vulsel:
1 eetlepel gelatien opgelos in 'n halwe koppie kookwater
1 bakkie gladde maaskaas
Thursday, 19 July 2018
SUURLEMOENMERINGUE TERT
As ek my seun se dag wil maak moet ek net hierdie vir hom maak. En jy gaan sukkel om ook 'n happie daarvan te kry.
SUURLEMOENMERINGUE TERT
Kors:
1 pak tennisbeskuitjies / mariekoekies (rol fyn)
100ml botter (gesmelt)
MAYONNAISE HOENDER
Een van die eerste resepte wat my seun ook onder die knie kon kry. Hierdie resep is 'n reuse sukses en die volgende dag smaak dit net nog lekkerder.
MAYONNAISE HOENDER
1 koppie kookwater
1 pakkie bruin uiesop
1 koppie mayonaise
Tuesday, 8 May 2018
Springbokboud in die Oond
My buurvrou Martha het hierdie heerlike wildsboud vir ons gemaak. Skoon vergeet om 'n foto te neem.
Springbokboud in die Oond
1 x springbokboud
500ml karringmelk
10 blokkies varkspek
10 heel knoffeltoontjies, afgedop
Tuesday, 24 April 2018
Maalvleis en kaas quiche
Ek nooi my buuvrou en -man vir ete en ja ek moet iets nuuts probeer. Volgens hulle is dit 'n groot treffer en kan ek dit maar weer maak.
Maalvleis en kaas quiche
Die maalvleis vorm die kors van die quiche. Druk die maalvleis teen die kant en bodem vas.
Kors
10 ml olyfolie...
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
250 g sampioene, gesny
Die maalvleis vorm die kors van die quiche. Druk die maalvleis teen die kant en bodem vas.
Kors
10 ml olyfolie...
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
250 g sampioene, gesny
Friday, 16 March 2018
Meringue Nessies
Hierdie idee het ek by my vriendin Rochelle gekry. Ek het so 'n bietjie kortpad geneem en die Meringue Nessies gekoop en nie self gemaak nie.
Meringue Nessies
4 eierwitte
Knippie sout
250g strooisuiker
Subscribe to:
Posts (Atom)






