Thursday, 18 October 2018

Quiche cups recipe



My vriendin Martha het hierdie vir ons gebak saam met 'n lekker slaaitjie.


Quiche cups recipe

Ingredients
6 strips of bacon
1 T olive oil
6 Mushrooms chopped – 1 for garnish
Salt and black pepper

Sheet Pan Omelette Roll



In my haastigheid om hierdie te maak vergeet ek skoon om 'n foto te neem.  Gelukkig maak vriendin Tisha en Danielle dit ook en neem vir ons foto's.

Hierdie is 'n lekker gereg wat vir ontbyt, middag of aandete gemaak kan word saam met 'n lekker slaaitjie



Sheet Pan Omelette Roll
 
Ingredients:
 
For the omelette:
8 large eggs

Friday, 27 July 2018

Quiche



Hierdie resep het ek by Trish gekry

6 snye wit brood (sny korsies af en sny in dobbelsteentjies) - het al bruikbrood ook gebruik
1 koppie melk
1 eetlepel margarine

Maaskaastert



Hierdie resep het ek by Debbie van der Bank gekry

Maaskaastert

Kors:
1 pakkie Mariebeskuitjies / Tennisbeskuitjies (gekrummel)
halwe koppie margarien gesmelt

Vulsel:
1 eetlepel gelatien opgelos in 'n halwe koppie kookwater
1 bakkie gladde maaskaas

Thursday, 19 July 2018

SUURLEMOENMERINGUE TERT



As ek my seun se dag wil maak moet ek net hierdie vir hom maak.  En jy gaan sukkel om ook 'n happie daarvan te kry.

SUURLEMOENMERINGUE TERT

Kors:
1 pak tennisbeskuitjies / mariekoekies (rol fyn)
100ml botter (gesmelt)

MAYONNAISE HOENDER



Een van die eerste resepte wat my seun ook onder die knie kon kry.  Hierdie resep is 'n reuse sukses en die volgende dag smaak dit net nog lekkerder.

MAYONNAISE HOENDER
1 koppie kookwater
1 pakkie bruin uiesop
1 koppie mayonaise

Tuesday, 8 May 2018

Springbokboud in die Oond



My buurvrou Martha het hierdie heerlike wildsboud vir ons gemaak.  Skoon vergeet om 'n foto te neem.

Springbokboud in die Oond

1 x springbokboud
500ml karringmelk
10 blokkies varkspek
10 heel knoffeltoontjies, afgedop