As ek hoor piesangbrood sak my gemoed sommer. My ma het altyd die lekkerste piesangbrood bebak en daar was altyd een in die vrieskas. Maar ai ek sukkel maar met piesangbrood. Maar nie meer nie. Makliker as hierdie gaan jy nie kry nie.
Beslag is vir 1 broodjie
Matt Preston's Banana Bread (Master Chef Australia)
Lockdown 2020 sal ons seker nooit vergeet nie, 'n mens leer dan om te bak en brou met wat jy in die huis het. Met die gejaag om alles in plek te kry vir ons 3 weke lockdown het daar so hier en daar iets vergete gebly. Soos kom ek agter dat ek nie eens Paaseiers of Paasbolletjies in die huis het nie.
Paasfees Vrugte Wiele
1 Rolletjie Deeg (koop sommer by die winkel of gebruik brooddeeg)