My vriendin Maretha het my so twee weke terug van die Visvinger gereg vertel. Gisteraand besluit ek om dit te toets, maar moet gebruik wat in die huis is.
Viskoekie Gereg
Mash (2 x aartappels en 2 x wortels met 'n klein bietjie botter) (vriendin het net aartappels gebruik)
1 x klein pakkie gevriesde pit mielies (vriendin het sweetcorn gebruik)