Monday, 26 September 2016

1, 2, 3 Anysbeskuit





 
 
"Jongsus" Maretha bakster van formaat, het hierdie resep met my gedeel.  En was ek nou verras oor hoe maklik dit is en hoe lekker dit smaak.
 
Smaak en ruik net soos 'n lekker Mosbolletjie.
 

1, 2, 3 Anysbeskuit
 
Bestanddele

Tuesday, 16 August 2016

Wednesday, 10 August 2016

Elsa se Suurlemoen Meringue Flan




Outydse Flan

So baie mense weet nie waarvan jy praat as jy vra of hulle ‘n flan ken nie

Tuesday, 9 August 2016

Spek, kaas en mielie ontbyt muffins



Spek, kaas en mielie ontbyt muffins

2 koppies koekmeel
1 eetlepel bakpoeier (ek het net 2 teelepels gebruik)
3 teelepels suiker
knypie sout

Wednesday, 20 July 2016

Groente lasagna



Ek het altyd 'n pakkie van die groente (ui, soetrissie, eiervrug, tamaties) in my vrieskas, ek haal dit net uit ontdooi en gebruik dit dan vir hierdie gereg.  Die kerriesous maak hierdie gereg.

Groente lasagna
Bestanddele:
1 ui, gekap
1 soetrissie, ontpit en gekap
25ml kookolie
1 blik(800g) heel, geskilde tamaties

Koffie Yskastert




Koffie Yskastert
Bestandele:

3 blokkies onversoete sjokolade
½ koppie suiker
2 teelepes kitskoffie
4 eiers, geskei

JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole




JJ en Pieter se Gevlekte Hoender oor die kole
 
'n Wye verskeidenheid gevlekte hoenders in allerhande marinades is deesdae beskikbaar, maak seker jy kyk na die vervaldaum voor jy die hoender koop.
 
Bestandele:

1 groot gemarineerde gevlekte Hoender