Monday, 20 July 2020
Piesangbrood in Airfryer
Dit was 'n lang gewag voordat ek besluit het om vir my 'n Airfryer te koop. Seker een van die toestelle wat ek die meeste gebruik, maar my eerste keer dat ek daarin bak.
Piesangbrood in Airfryer
2 piesangs, druk fyn
100ml suiker
1 eier, geklits
Friday, 17 July 2020
Viskoekie Gereg
My vriendin Maretha het my so twee weke terug van die Visvinger gereg vertel. Gisteraand besluit ek om dit te toets, maar moet gebruik wat in die huis is.
Viskoekie Gereg
Mash (2 x aartappels en 2 x wortels met 'n klein bietjie botter) (vriendin het net aartappels gebruik)
1 x klein pakkie gevriesde pit mielies (vriendin het sweetcorn gebruik)
Wednesday, 15 July 2020
Broodpoeding
As die lus vir broodpoeding jou pak dan soek jy onder jou vriendinne 'n resep. Natuurlik moet daar korrente in en dit moet die eierwitte bo-op hĂȘ, net soos my ma dit gemaak het.
Broodpoeding
2 koppies witbroodkrummels sonder korsies
3 koppies warm melk
4 eiers
1.5 koppie witsuiker
Piesang Wortelkoek met Roomkaasversiersel en gesuikerde skil lemoene versiering
Ek het hierdie resep by my bakster vriendin gekry.
Piesang Wortelkoek
200g (250ml) witsuiker
250ml sonneblomolie
3 eiers
Wednesday, 17 June 2020
Suurroom-en-kaasontbytskons
Suurroom-en-kaasontbytskons
Bestanddele
65 g
botter, gesmelt
125
ml suurroom
1
eier, geklits
2 k
(500 ml) bruismeel
Monday, 8 June 2020
Klapper-en-Hawermout-koekies
Klapper-en-Hawermout-koekies
(Lewer ongeveer 72 blokkies)
3 koppies klapper
1 koppie meelblom
4 koppies hawerbout (die met groot vlokke)
Subscribe to:
Posts (Atom)






