Wednesday, 20 July 2016
Gemmerpoeding op die stoof
As jy lus is vir iets lekker, maak gou hierdie poeding op die stoof. Die lekkerste gemmergeur en dan die lekker toffiesous, mmmmmm
Tannie Pieterse se Gemmerpoeding Resep
STROOP:
625ml water
310ml suiker
5ml gemmer
Koejawels Ingemaak
Wintertyd is Koejaweltyd
As kind het my ouerhuis twee koejawelbome gehad. As jy gaan kuier het in hierdie yd het ma altyd 'n sakkie koejawel saam gestuur.
Nou na jare leer my buurvrou Martha my die maklike manier om te sorg dat ons nog koejawel kan eet lank na die seisoen verby is.
Tannie Bettie se Mikrogolf Sjokoladekoek
Tannie Bettie se Mikrogolf Sjokoladekoek
Hierdie lekker maklike en vinnige resep het ek van my ma se suster gekry. 'n Defnitiewe treffer wat sommer vining gebak kan word as daar gaste kom kuier.
1 cup flour
1 cup castor sugar
Tannie Hantie se Sousbone
Die eerste keer dat ek Sousbone gemaak het, het 'n vriendin se ma die resep vir my gegee. Na ek dit die eerste keer gemaak het, het ek nog nooit weer 'n ander resep probeer nie.
Tannie Hantie se Sousbone
1 sakkie wit niertjie boontjies (ek gebruik die rooi spikkel boontjies ook)
1 teelepel sout
bietjie swart peper
Friday, 15 July 2016
Lemoen Karringmelkbeskuit
Hierdie heerlike resep het ek in 'n Lig Tydskrif gekry. Sommer dadelik van die lemoen idee gehou aangesien ek dit al met marmalade ook gemaak het. Probeer gerus jy sal nie spyt wees nie.
Karringmelkbeskuit
Lewer 100 stukke
2kg bruismeel, gesif
10ml (2t) sout
500g sagter botter
Thursday, 7 July 2016
Gebakte Jelliepoeding
Gebakte Jelliepoeding
7 eetlepels meelblom (ek het opgehoopte eetlepels gebruik alhoewel google sĂȘ: 1 eetlepel =15 ml)
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda...
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
7 eetlepels meelblom (ek het opgehoopte eetlepels gebruik alhoewel google sĂȘ: 1 eetlepel =15 ml)
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda...
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
Wednesday, 6 July 2016
Appel en Kaas Slaai
Hierdie is 'n baie maklik en heerlike slaai om te maak. Ek maak sommer ekstra vir die volgende dag se kosblik.
Appel en Kaas Slaai
2 x rooiskil appels (ek gooi so 'n bietjie suurlemoensap oor sodat dit nie verbruin nie)
1 x koppie gerasperde kaas(chedder)
1 x eetlepel droe pietersielie
1 x eetlepel gerasperde ui
Subscribe to:
Posts (Atom)

