Ek moes vir 'n Russies byeenkoms by Friendship Force Cape Town 'n nagereg neem. Gelukkig is Google een van ons beste maats as jy nie 'n resep het nie. Hierdie resep het my oog gevang en makliker kon ek nie kry nie. Sal dit defnitief weer bak.
Pear And Blackberry Sharlotka
For a more traditional Russian Sharlotka, swap the pears for an equal
weight of apples.
My vriendin het hierdie gereg ge-eet tydens haar besoek aan Japan. Sy het dit vir ons voorberei op 'n Japanese aand wat ons vir FF Cape Town gehou het.
VEGETARIAN
OKONOMIYAKI (Okonomiyaki is a Japanese savory pancake)