Vrolike slaai vir die somer en so lekker maklik
BEETROOT AND FETA SALAD
4 medium beetroots (ek het die beetslaai gemaak so 'n paar dae vroeër en dit gebruik)
60g feta cheese
2 tablespoons roughly chopped parsley
Lemon Vinaigrette (resep volg)
Vrolike slaai vir die somer en so lekker maklik
BEETROOT AND FETA SALAD
Dit kan mos nie so moeilik wees nie. Na ek so 'n bietjie ge-google het, het ek besluit dit is nou tyd om hierdie te probeer. Daar is so baie resepte en op die einde van die dag het ek maar my eie gemaak.