Ek het altyd 'n pakkie van die groente (ui, soetrissie, eiervrug, tamaties) in my vrieskas, ek haal dit net uit ontdooi en gebruik dit dan vir hierdie gereg. Die kerriesous maak hierdie gereg.
Groente lasagna
Bestanddele:
1 ui, gekap
1 soetrissie, ontpit en gekap
25ml kookolie
1 blik(800g) heel, geskilde tamaties